Aintree Farm Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 050R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aintree Farm Cottage is in Long Acres in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Aintree Farm Cottage beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Aintree Farm Cottage is troeteldiervriendelik.
Bellas Cottage beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n koninginggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bellas Cottage is nie troeteldiervriendelik nie.
Beide eenhede het 'n kombuis, sitarea en ontbyttoonbank waar gaste hul etes kan geniet. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die verblyf is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die strand, akwitieite en besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Aintree Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Longacres Country Landgoed Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap