A and R Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Brendan C - Jan 2024
Algehele gradering
Goed genoeg vir 'n plek om oor te slaap tydens 'n reis.
David J - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker atmosfeer, die gastehuiseienaars is baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend - sal die gastehuis aanbeveel.
Rina J - Apr 2023
Algehele gradering
Verblyf onder geen omstandighede soos per web aangedui nie.
Zelda M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Jean-pierre V - Apr 2022
Algehele gradering
Nie so gerieflik soos verwag nie.
Bertram Jacobs J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ja, indien jy bekostigbare verblyf soek.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Adri-susan G - Jan 2022
Algehele gradering
Goedkoop en veilig.
Monique M - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annelize M - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Francois V - Nov 2021
Algehele gradering
Ek het net oorgeslaap, maar alles was skoon en netjies.
Ayesha K - Sep 2021
Algehele gradering
Our host was friendly and welcoming.
Helen B - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, gasvry.
Jakes C - Des 2020
Algehele gradering
Goeie halfpadstop, maar met teleurstellende feite.
Roelof L - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig en skoon.
Francois G - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik uitstekende diens. Baie vriendelik. Stil en rustig.
Elana M - Okt 2019
Algehele gradering
Expectations were not met.
Sean D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Janke V - Des 2018
Algehele gradering
Een nag verblyf.
Hugo V - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Gideon H - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Tonia K - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocksstraat 26, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat