48 on Main
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 122
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Deon J - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie rustg en veilig.
Steyn B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker plek met genoeg spasie.
Christa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker wegbreek.
Kobus K - Feb 2022
Algehele gradering
Was net slaapplek.
48 on Main se terugvoer
Goeie Middag Kobus,
Dis jammer dat jy so onsmaaklike ervaring gehad het by my instansie. Teen R550 per nag vergelyk ons plekkie baie goed met ander in Struisbaai. Ons wil wel graag almal se verwagtinge oortref en is heeltemal gelukkig om ander verblyf vir ons gaste te soek indien hulle ons dadelik van hulle ongelukkigheid in kennis stel.
Kom gerus weer en dan soek ons volgende keer vir julle iets anders wat julle beter pas.
Hester B - Aug 2021
Algehele gradering
Kort, vinnige 2 dae.
Berna-lee O - Feb 2021
Algehele gradering
Beste kliëntediens.
Lizandra B - Feb 2020
Algehele gradering
Regtig 'n nice plekkie.
Andrea G - Sep 2019
Algehele gradering
Was gerieflik en lekker naby als.
48 on Main se terugvoer
Hi Andrea
Baie dankie vir julle resensie.
Kom gerus weer.
Groete
Stefan
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 48, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom