@ 17 Guest House
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ 17 Guest House is gerieflik geleë in Fichardt Park, 'n vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis is net 5 minute se ry van Windmill Casino af, bied maklike toegang tot die N1 en is naby aan verskeie restaurante en koffiewinkels.
@ 17 Guest House is ideaal vir oordeelkundige sakelui wat op soek is na gerieflike, veilige gastekamers en vir paartjies wat bloot op soek is na oornagverblyf. Jou gasheer en gasvrou is goed gekwalifiseer om onvergeetlike verblyf te voorsien.
Elke kamer is pragtig versier en toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.
Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste is welkom om die braaiplek te gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink @ 17 Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom