1 P.Nutans
3 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste hul honde wil bring, moet die eienaar ingelig word rakende watter ras hond dit is, en verkieslik word kleiner honde verwelkom.
Gaste moet ook hul honde aan 'n leiband hou wanneer hulle strand toe stap.
Rook word streng op die perseel verbied.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 P.Nutans, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom