Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Silversands
4.6/5
volgens 32 resensies

Lees regte resensies van Silversands van 32 geverifieerde gaste.

Indien jy Silversands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Silversands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silversands Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silversands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Silversands akkommodasie

Bladsy 11 - 60 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Silversands
Vanaf R4 300
R4 300 R3 225
per nag, vir 8 mense

Hangklip House is 'n ou radarstasie aan die voet van Hangklipberg. Die stasie is opgeknap en omskep in 'n bekoorlik...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R4 300
R4 300 R3 225
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)

Anemoi on Route 44 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Pringlebaai. Die hoofstrand en strandmeer van die Buffelsrivi...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R5 995
per nag (plek vir 4)

Hoogwater Huis is 'n unieke en rustieke strandfronthuis ongeveer 6 km vanaf Pringlebaai. Dit is ideaal vir 'n gesin...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R5 995
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R10 850
per nag (plek vir 8)

Out of this World is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Bettysbaai. Hierdie vakansiehuis is aan die rotsagtige kus ge...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R10 850
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)

Hilton Huis is in die kusdorpie Pringlebaai geleë en die huis word deur fynbos en 'n inheemse tuin met 'n groot gra...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)

411 On Park is 'n ruim selfsorghuis met berg- en see-uitsigte in Pringlebaai. Dié huis is minder as 2 km van die ho...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)

Langtermyn-verblyf 35% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag, vir 4 mense

River Apartment is in die pragtige dorpie Pringlebaai. Dit is naby die strand en middedorp, wat dit perfek maak vir...

Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Gastesitkamer
Gratis kansellasie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag, vir 4 mense

Piccolo

Selfsorg in | Pringlebaai, PringlebaaiWes-Kaap
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 4)

Piccolo bied knus vakansieverblyf in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike selfsorg-opsie vir 'n naweek...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 195
R2 195 R1 463
per nag (plek vir 6)

Fabre House is 'n ongekunstelde strandhuis in George-weg in die hartjie van Pringlebaai. Hierdie huis spog met 'n p...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R2 195
R2 195 R1 463
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Mountain View Room is op die eienaar se perseel in die prentjiemooi kusdorp Pringlebaai. Die dorp skuil aan die voe...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem