Indien jy Queenstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Queenstown.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Queenstown Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Queenstown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Queenstown akkommodasie
Bladsy 5 - 20 lekke plekke om te bly
Old Thomas River Historical Village bied unieke gehalteverblyf in 'n bekoorlike dorpie tussen Stutterheim en Cathca...
Waylands Country House is 'n intieme en eksklusiewe verblyfplek geleë op die noordelike helling van die majestueuse...
Gunsteling Roetes is 28 km vanaf Molteno en bied gerieflike verblyf aan 'n groot groep familie of vriende. Die pers...
Fourfields is 'n bekoorlike kothuis op die Fourfields-landgoed en is op die hoogste punt bo seevlak in Hogsback. Di...
Windrush on Hogsback bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise op 'n groot eiendom met pragtige uitsigte en 'n ...
Olive's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Molteno in die Oos-Kaap. Die kothuis bied slaapplek vir 5 gast...
Monsgarden Cottage bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Hogsback. Die kothuis is in 'n pragtige roostuin wat ...
Hogrock Falls bied gemaklike verblyf in 3 woudkothuisie in Hogsback. Dis maklike bereikbaar vanaf die watervalle en...
Daneswold Cottage is aan die bopunt van die idilliese bergdorpie Hogsback. Die plaas se naam is Daneswold en dit sp...
Maple Grove Studio Cottage is 'n knus selfsorgeenheid in Upper Hogsback, agter 'n laning haselneutbome en het 'n ui...