Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kunene
3.8/5
volgens 8 resensies

Lees regte resensies van Kunene van 8 geverifieerde gaste.

Indien jy Kunene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kunene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kunene Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kunene accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kunene akkommodasie

Bladsy 2 - 50 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense

Ondundu Lodge is op die oewer van die Huabrivier in die noordwestelike deel van Namibië en bied 'n ontspanne wegbre...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense

Weeksdae 10% af!
Vanaf R340
R340 R306
per nag, vir 2 mense

Ann's Lodge & Camping is aan die buitewyke van Kamanjab geleë. Akkommodasie word in 4 chalets en 5 kampeerplekke ge...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R340
R340 R306
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense

Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab bied B&B-verblyf en kampstaanplek in die dorpie Kamanjab in die Kunene-streek in Namib...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Toshari Lodge lê op 'n dagsoom van dolomiet, onder 'n woud van mopani- en witseringbome en bied bekoorlike verblyf ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense

iGowati Country Hotel is in die dorpie Khorixas in Damaraland, Namibië geleë. Dit is 'n ideale oornagverblyf vir ga...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense

Kifaru Bush Camp is 'n lieflike, ongekunstelde boskamp met 'n styl wat aan 'n skuur herinner in die hartjie van die...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R7 360
per nag, vir 2 mense

Kifaru Luxury Lodge is 'n lodge wat 28 km noord van Outjo geleë is en word deur pragtige bosveld omring. Die area s...

Swembad
Gratis WiFi
Voëlkyk
Wildkyk
Swembad
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R7 360
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense

Tarentaal Guest Farm is 35 km vanaf die suidelike hek van die welbekende Etosha Nasionale Park en bied gemaklike ve...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Buschberg Guest Farm bied gerieflike verblyf op 'n Namibiese veeplaas en is 55 km vanaf die Suidelike ingang na die...

Veilige Parkering
WiFi
Veilige Parkering
WiFi
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 990
per nag, vir 2 mense

Eagle Tented Lodge is in die Epacha Private Wildreservaat en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Wildritte
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 990
per nag, vir 2 mense
Blad
Blad 2 - Wys 11 tot 20
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem