Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Fresnaye.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Fresnaye akkommodasie
Bladsy 9 - 14 lekke plekke om te bly
The Conch is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Clifton op een van Kaapstad se mees gesogte strande. Die woonstel is i...
The Abalone is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Clifton, een van Kaapstad se gesogste strande. Hierdie woonstel is d...
46 on Victoria is 'n selfsorgwoonstel in Clifton in Kaapstad en spog met 'n asemrowende uitsig oor die ikoniese Cli...
6 on Ellis is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied in die hartjie van Seepunt in Kaapstad. Die eiendom...
Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n huis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan g...
Firdale Mews 5 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt, Kaapstad....
UniqueStay Sea Point 101 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n gebou in die hartjie van Seepunt. Dié woons...
Panoramic Penthouse - Cape Town Living bied selfsorgverblyf in Seepunt, 'n kusvoorstad in Kaapstad. Die huis bied g...
Ultra modern @ Sea Point is in die luukse Strand Beach-woonstelgebou met 'n pragtige uitsig op Seinheuwel, Leeukop ...
Clifton Exclusivity is sentraal geleë en 'n juweel op Clifton Steps, Kaapstad. Dit bied direkte toegang tot die str...