Indien jy Britanniabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britanniabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britanniabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britannia Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britanniabaai akkommodasie
Bladsy 4 - 77 lekke plekke om te bly
Bokmakierie Villa is 'n ruim grasdakhuis wat selfsorgverblyf aan 'n gesin in Golden Mile, St. Helenabaai, bied. Dit...
Don de la Mer beteken "geskenk van die see". Die see is nie ver van die eenheid se voorstoep af nie, en dit bied on...
R&R Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die Goue Myl in St. Helenabaai geleë is. Dit is sowat 200 m van...
Villa Zeharo bied selfsorgverblyf 150 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai. Die verblyf beskik oor 2 slaapk...
DuykersRus bied selfsorgverblyf in 'n kothuis op 'n klein en rustige plaas aan die Weskus, net buite St. Helenabaai...
The Britannia Suite is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid bo die eienaar se perseel in Britanniabaai. Dit spog met dire...
Villa Royale bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kontemporêre huis in St. Helenabaai aan die W...
Die Parkie is geleë in St. Helenabaai, 'n dorpie aan die Weskus. Hierdie dorp is die ideale plek vir gaste wat 'n w...
214 Golden Mile bied selfsorg-verblyf en is net 40 m vanaf die ongerepte Britanniabaai-strand in St. Helenabaai gel...
Beach Villa Britannia is 'n lieflike kusvakansiehuis in die hartjie van Britanniabaai, St. Helenabaai. Dit is ideaa...