Zeederberg Corner
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zeederberg Corner bied luukse selfsorgverblyf in die buurt Hoog-En-Droog in Paarl. Die perseel is ideaal geleë naby winkels, restaurante en museums in die historiese dorpie.
Verblyf by Zeederberg Corner bestaan uit 10 ateljeewoonstelle en 1 eenslaapkamerwoonstel. Die woonstelle het selfsorgkombuisies en en suite-badkamers.
Elke woonstel het lugversorging, sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstelle is nie geskik vir troeteldiere nie en rook is verbode.
Zeederberg Corner is die ideale wegspringpunt vanwaar die omliggende wynlandgoedere, wynproe-venues en Kaapse Wynlande verken kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Nicolaas Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 248
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeederberg Corner het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom