Open Plains Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula C152, Bela-Bela, 0084, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 820 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Open Plains Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorghuis met 2 verdiepings in Zebula Golf Estate and Spa. Zebula is 'n vyfstergholflandgoed met 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa in die bosveld in die skadu van die Waterberge.
152 Zebula het slaapplek vir 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n oopplan-kombuis, -eet, en leefarea.
Die eerste en tweede slaapkamers het albei koningingrootte-beddens, die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die vyfde, kleiner kamer is buite die huis en het 'n driekwartbed. Op die boonste vloer is daar 'n pooltafel.
Die kombuis ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, ander klein toebehore, potte en panne. Daar is 'n tafel met 8 stoele in die eetarea.
Die leefarea maak oop op 'n beskutte houtdek en vermaakarea met ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en 'n swembad. En die huis het ook 'n boma met 'n vuurput vir sterrenagte om die kampvuur.
Zebula 152 is loopafstand van klubhuis af. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit behalwe op openbare vakansiedae.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 534, Mabula, Zebula C152, Bela-Bela, 0084, Limpopo
- Gaste dink Open Plains Moi Signature Luxury Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula C152, Bela-Bela, 0084, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom