WW Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Masters-weg 26, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
WW Accommodation bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas in Fairway Heights in Worcester. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Gaste kan van 2 gastekamers kies. Die eerste kamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het ingeboude kaste. Daar is ook 'n mikrogolf, yskassie, en 'n tafel met tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre beskuit word ook voorsien. WiFi en volle DStv is beskikbaar.
Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
WW Accommodation is deel van 'n Wellness Centre waar gaste kan aanklop vir osoontegnologie, lipiedvries-behandelings, 'n sessie in 'n gravitasievrye masseerstoel of 'n puls-elektromagnetiese herstelsessie. Al hierdie behandelings werk wonders vir 'n mens se algemene welstand en gesondheid.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Masters-weg 26, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink WW Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeck Park Worcester Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Masters-weg 26, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom