Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Morne D - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend en sal definitief weer daar bly!
Lees meerWorcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest se terugvoer
Baie dankie vir die oorbly, Morne - hoop om julle weer binnekort te sien!
Kathrin V - Des 2023
Algehele gradering
Three days to enjoy Worcester and surroundings.
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest se terugvoer
Dankie Kathrin vir die resensie.
Dit was lekker om julle te huisves en hoop om julle weer binnekort te ontvang.
Beste groete
Wilma
Chane M - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely.
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest se terugvoer
Dankie Chane vir die oorbly en pragtige resensie.
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Wilma
Chrisna J - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige netjiese plek met al die noodsaaklikhede vir oornag. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan ook lekker ontspan in 'n netjiese tuin.
Christelle G - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Jimmy Moribame M - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful. Clean. Great hospitality.
Hyacinth A - Des 2022
Algehele gradering
Very peaceful area.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Almondstraat 19, Altona, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8