Worcester Selfsorg Kothuis
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Worcester Selfsorg Kothuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die rustige plattelandse dorp, Worcester, en bied 'n intieme wegbreek aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea in die kombuis is geskik vir 4 gaste en daar is gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n braai-area. Aktiwiteite in die area sluit wynproe, verskeie restaurante en bergfietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Worcester Selfsorg Kothuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sanet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Worcester Selfsorg Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom