Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder Farm Stay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Wonder Farm Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heiko B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiko B
Enkelreisiger

Net oornag .

Het net oornag na 'n troue, so nie tyd gehad om bietjie rond te kyk op die plaas nie. Maar die behuising was piekfyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful and relaxing stay.

We had a wonderful weekend. The (place) was neat and clean, and the surroundings were quiet. We will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Gesin met klein kinders

Warm and friendly.

Warm welcoming your family with a nice quiet working farm. Very helpful and look forward to going back with friends/family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Na kansellasie deur ander gaste voor die naweek, het die eienaar ons gratis opgradeer na Star Gazer. Dit was 'n heerlike verassing en ons het die ligging van die huis met die ongelooflike uitsig, die afsondering, die swem in die plaasdam wat minder as 200 meter was en die houtvuurbad ongelooflik geniet. Ons twee honde kinders was ook welkom en voorsien van hulle eie bakkies, handdoeke en lekkernye. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die kuierkie nooit vergeet nie .

Ons het die heerlikste 1ste huweliksherdenking in Wonder Farm Stay geniet! Die natuur is beeldskoon om 'n mens. Dit was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik wegbreek in vars plaaslug.

Wonder Farm Stay is 'n baie oulike plaas om op te bly. Gasheer, gasvrou baie vriendelik asook hul honde kinders. Ons verblyf was Tree Hugger, baie lekker, in die Bloekombos. Kan heerlik gaan stap, met verskeie staproetes. Ook lekker foto's geneem. Mooi skape, hoenders en 'n groot skilpad. Baie dankie dat julle die plekkie met ons deel. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandra O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and rejuvenating.

The farm is beautiful, the hosts are fantastic and accommodating. We saw a lot of bird life and had a wonderful swim in the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-roux V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and beautiful.

Delightful and wonderful for the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skakel af en neem in die Wonder Farm Stay.

Die stilte en rustigheid wat die Wonder Farm Stay vir ons geskep het, was presies wat ons nodig gehad het na 'n lang jaar. Vat jou stapskoene en swemklere saam, jy gaan dit gebruik as jy daar is. Skakel af en herlaai. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met tieners

Very tranquil with lots of hiking trails.

Beautiful setting with stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shani V
Gesin met klein kinders

Nice braai facilities and hot tub.

Lovely stay with baby and 2 doggies. Nice braai facilities and hot tub. There were a lot of flies though (it being a farm), so advice would be to take insect repellent with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met vriende

Pragtige plaas met 'n verrassing.

Ons het laatmiddag gearriveer en is deur ons gasvrou verwelkom met aanwysings na ons eenheid. Die eenheid is ruim genoeg om in rond te beweeg. Ons is ook uitgenooi om te gaan stap op die plaas met ons 2 honde. Wat egter uitstaan is die honde-vriendelike nota met koekies en lekkernye vir die 4-potiges asook handdoeke sou hulle in die dam wou swem! Dis nou puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid om van te droom.

Wonderlike plek om net te ontspan en te rus. So stil en rustig. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, gasvry, veilig. Kan dit rerig aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes. Danielle en Dieter is wonderlik, vriendelik en gee om. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met vriende

Baie mooi area waarin Wonderstay geleë is en praktiese verblyf.

Aangesien ek my groot honde saam kon vat, het ek die toe erfie en praktiese huis ideaal gevind. Ek ook nooit gevoel dat ek/ons alles moes toesluit. Heerlik ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gradwill C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic getaway.

A fantastic getaway with amazing views of the mountains and forest. I would recommend Wonder Farm Stay to anyone who needs to kick back and relax away from the hustle and bustle of modern life. The host is very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Heerlik gekuier.

Star Gazer en Sun Seeker is ideaal vir 'n familie wat saam wil kuier en tog apart wil wees. Heerlike kaggels en pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie V

Heerlik voor die kaggel.

Ons het heerlik gekuier, die omgewing is baie rustig, daar is lekker staproetes en die kaggels was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Heerlike tyd daar spandeer met net die geluide van die voëls in die dag en paddas in die nag voor die braaivuur. Sou net meer persoonlike kontak wou gehad het met aankoms om te weet watse eenheid vir ons bepreek was. Het veilig gevoel, maar daar was geen menslike beweging om ons in die nag nie. Wil net ook bysê dat die kliëntediens puik is. Baie dankie daarvoor. Julle laat 'n mens so gemaklik voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjoe, waar begin mens? Rustig! Goed toegerus, goed geleë, ideale naweekwegbreek.

Die eenheid is deel van dieselfde gebou as "Sun Seeker", maar die eienaar huur gewoonlik nie die ander eenheid uit op dieselfde tyd nie. Nietemin, selfs as albei op dieselfde tyd gehuur word, kan mens nog goeie privaatheid hê. Die uitsigte is asemrowend, dis rustig en stil. Die honde het dit geweldig geniet, asook die komplimentêre snacks! Die staproetes is wonderlik. Die huisie is goed toegerus met alles wat jy nodig het - insluitende 'n nuwe "hut tub"!, asook 'n binne-kaggel - ideaal vir winter. Die beddens en kussings was heerlik ferm/sag. Goeie kommunikasie deurgaans. Ek sal dit hoogs aanbeveel en definitief weer gaan. Wondelik - dankie Danielle en Dieter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm.

An amazing stay. Stunning farm and great hosts. Great place to go for a walk or run that has beautiful views. Would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and beautiful!

Best place to stay and has everything you need. I highly recommend it to others who love nature and don't mind driving the extra distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damon D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

A lovely break from the rest or reality, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farm stay.

A wonderful farm stay that we enjoyed thoroughly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M

Pratige natuur en rustigheid.

Baie pragtige plekkie. Vriendelike mense en so behulpsaam kon nie vir beter vra nie. As jy lief is vir die plattelandse natuur is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Travelling on the R62 from Oudtshoorn on the way back to Cape Town.

Lovely off-the-beaten-track place to stay over. We didn't realise it was so far out of Montagu and we didn't prepare for our braai. Was planning to buy salad stuff in Montagu. The hostess was so sweet - she kindly gave us some lovely fresh items from her fridge for us to add to our meat braai. She was a lifesaver as this saved us having to drive to Montagu to shop. Lovely cottage - everything we needed. Quiet and private. Also felt completely safe. Will definitely recommend it for a stop-over to anywhere travelling on the R62.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamrinjade M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamrinjade M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

My partner and I had a great weekend at Wonder Farm Stay. We were welcomed by friendly faces and a beautiful cottage. Make sure to go for a hike on the farm, there are some breathtaking sights to see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om weg te kom van die Stad.

Naby aan Barrydale en Montagu. Akkomodasie is diere vriendelik en ons hond het haarself gate uit geniet. Beslis 'n plek om te besoek. Kom kyk gerus na die fantastiese plekkie in die hart van die Karoo. Julle sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing, quiet and peaceful.

Amazing countryside, and very friendly hosts. Lots to see and do or just unwind and enjoy the true beauty of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne B
Saam met vriende

Dit was baie lekker wegbreeknaweek saam met vriende.

Daar is 'n staproete, en jy kan self op die plaas rondstap na die plaasdam toe. Ons het ons hondekind saamgeneem en sy het die vreeslik baie geniet, veral die bederfie wat vir haar gelos was in die huisie. Baie dankie vir die lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianka B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende wegbreek in 'n mooi ligging.

Baie hulpvaardige en vriendelike eienaars wat besorgd is oor jou. Lekker gebly tussen die sterre en ope lug. Huisie was goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omring deur natuur! Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het om te vergeet van die besige lewe.

Ons het verskriklik lekker gekuier. Ons is dankbaar dat die eienaars hierdie stukkie wêreld en mooi, netjiese, skoon plekkie met die wereld deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was just what we needed. Our two dogs didn't want to leave!

The owners were very friendly, responsive and accommodating. The road to the farm was in good condition and we had easy access with a small vehicle. The accommodation was spacious and clean. The cottage was enclosed, and with two dogs, it put the pet parents at ease. Morning and afternoon walks were superb and the swim in the farm dam was thoroughly enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tasbare stilte met duisende helder sterre.

Die kothuis het die mooiste uitsig. Baie rustig. Ten volle toegerus. Baie geveerde vriende en skilpaaie. Die regte plek om te gaan rus. Vriendelike gashere. Hoogs aanbeveel as jy wil gaan batterye herlaai. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en wonderlike wegbreek.

Baie aangenaam en sal beslis weer gaan! Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met vriende

Just LOVED it!

Wanted to get out of the city, have some quiet time, braai and stay warm. Being able to take long walks with my doggie and friends/family. Also wanted a comfortable stay, clean and easy to get to. This was just perfect. Hosts were super friendly and checking in regularly, which was appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Ravenna Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc707889f16e6c80818ce8ab2c5af3b1fa5e22c7a532b4ce0e9c7b5b2e82812ec1f16c68c3a672af928af6f4925450a6666a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 R62 Ravenna Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.916690649982 20.377306505736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem