Winelands Golf Lodges 5
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 405 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winelands Golf Lodges 5 is 'n knus selfsorgeenheid met mooi afwerkings. Dit is op die prentjiemooi De Zalze Gholflandgoed in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande. Die lodge is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde. Dit spog ook met 'n uitsig oor die pragtige landgoed.
Die grondverdiepingeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die kombuis lei na 'n stiarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dubbeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en Weber-braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n uitsig oor die landgoed het.
Slaapplek
’n Bespreking by Winelands Golf Lodges 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom