Willie's Barn
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wilmien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie B - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik, baie rustige omgewing.
Freddie C - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam, behalwe vir 'n paar persoonlike voorkeure.
Ciska D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike plaaskuier.
Willie's Barn se terugvoer
Dankie Ciska! Ons waardeer jou positiewe resensie baie! Kom weer kuier in die toekoms!
Deirdrie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Willie's Barn se terugvoer
Baie dankie! Waardeer jou positiewe terugvoer!
Anina O - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan verblyf tussen die wingerde.
Willie's Barn se terugvoer
Dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer!
Albert G - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Willie's Barn se terugvoer
Dankie Albert vir jou resensie! Willie's Barn waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms!
Elma F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer, pragtige uitsig op die berge.
Tamlyn F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies & gerieflik.
Scott K - Des 2023
Algehele gradering
Great setting, couldn't have asked for more.
Sybrand V - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, gerieflik en skoon. Sal beslis weer daar bly.
Lees meerWillie's Barn se terugvoer
Dankie Sybrand vir jou resensie.
Ons neem kennis van dit waarop ons kan vebeter!
Ohna P - Nov 2023
Algehele gradering
Die verblyf is skoon, netjies en baie prakties. Baie wynplase om te besoek!
Willie's Barn se terugvoer
Baie dankie Ohna vir jul resensie. Was lekker om julle by ons te kon huisves!
Hoop ons sien jul weer!
Eileen J - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer omring deur die berge. Mooi uitsig.
Willie's Barn se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer julle woorde. Hoop ons sien jul gou weer!
Wesley M - Okt 2023
Algehele gradering
Great place and lots of space.
Willie's Barn se terugvoer
Thanks for your positive response, we appreciate it! Hope to see you again in the future!
Chantal R - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Willie's Barn se terugvoer
Thanks for your positive review, we appreciate it.
Hope to see you again in the future!
Nicola H - Sep 2023
Algehele gradering
Such an absolutely amazing place and we can't wait to go back.
Willie's Barn se terugvoer
Thanks for our lovely review Nicola. We appreciate it a lot.
Hope to see you again in the future.
Jan R - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim plek op 'n mooi plaas. Ideaal geleë om area te verken.
Willie's Barn se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering, dit word waardeer.
Sal aandag gee aan die klerespasie.
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boontjiesrivier-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom