Wildnut Lodge and Game Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rianda P - Jan 2024
Algehele gradering
Picturesque nature.
Riaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Beutiful house, fantastic experience, can be a great family holiday location.
Stacey K - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely awful.
Lees meerWildnut Lodge and Game Farm se terugvoer
Dear Stacey, thank you for sharing your feedback. We're sorry your experience didn't match your expectations. As for the shared bathroom, it is clearly indicated in our advertisement. However, some rooms share bathrooms. We try to accommodate different budgets and our rooms have different prices. Your feedback helps us do better, and thus, we highly appreciate it. Wildnut Lodge and Game Farm are under new management, and we set a high standard for ourselves and will strive to do better. We value all feedback. If in this area again, please give us one more chance.
Philippus S - Jun 2023
Algehele gradering
Asemrowende ligging. Pragtige tuin om te ontspan.
Wildnut Lodge and Game Farm se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons waardeer dit opreg.
Antoinette V - Jun 2023
Algehele gradering
Kosbare stilte.
Wildnut Lodge and Game Farm se terugvoer
Baie dankie Antoinette vir die mooi woorde. Ons waardeer jou besigheid opreg!
Lourens E - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het by Wildnut Lodge gebly om navorsing oor skoenlappers te doen en hulle af te neem in hulle natuurlike habitat.
Wildnut Lodge and Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Ons is verheug om te hoor dat dit vir u aangenaam was. Kom besoek ons gerus weer.
Wilma M - Des 2021
Algehele gradering
Wildnut Lodge het die ideale blaaskans gegee na ’n lang werksdag.
Vonani James N - Nov 2021
Algehele gradering
It was wonderful.
Briton S - Sep 2021
Algehele gradering
Filthy toilets and bees in the ceiling.
Sandrie D - Mei 2021
Algehele gradering
Was lekker. Ontvangs was baie goed en vriendelik.
Ama M - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing and worth every penny.
Reta H - Okt 2020
Algehele gradering
Die ligging is moeilik bereikbaar as dit gereën het, jy moet 'n groot voertuig of bakkie gebruik.
Lees meerAnita D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier met alles beskikbaar, en nog meer, wat benodig word vir 'n selfsorgblyplek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom