Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 384, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilderness Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Wildernis op die Tuinroete. Die pragtige see-uitsigte en rustigheid van die strandmeer maak dit die ideale wegbreekplek vir ontspanning en avontuur. Die huis is ook stapafstand vanaf Wildernis se dorpie, restaurante en Wildernis se blouvlagstrand.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en bied rustige verblyf aan 'n gesin of vriende. Die hoofslaapkamer met pragtige uitsigte oor die strandmeer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo in die tweede slaapkamer wat dit ideaal maak vir kinders of 'n ekstra gas. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea en -leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n kaggel. Daar is 'n buite-area met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin sowel as genoeg parkeerplek vir 'n groot en 'n klein voertuig op die perseel.

Gaste kan die plaaslike kookkuns verken en handwerkwinkels of die see en strandmeer besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Holiday Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xStapelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Waterside-weg 384, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 384, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0cd262957a6c09b68a80cae600ed16413c8a6a3505fbe29699a59ec159ec7580d1f47b660a3715ddb01815fa769668dbc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 384 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991911504545 22.585012963229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem