Wilderness Beach Views
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Newton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ameldie D - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike gasheer en -vrou, heerlike kos.
Onica N - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic and nice.
Wilderness Beach Views se terugvoer
Good day Onica,
Thank you for your support and kind words. Keep well and hope to see you in the future again. Regards, Newton.
Thys C - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus, als wat mens nodig het op 'n vakansie.
Charmaine S - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en lekker gemaklike atmosfeer om te kuier en te bly.
Yolanda V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het dit so geniet, ons wou graag nog 'n paar dae langer bly.
Marlene L - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en almal baie vriendelik.
Pj L - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek om te ontspan en 'n pragtige strand te geniet.
Lindy S - Nov 2023
Algehele gradering
Verwelkomend. Mooi. Vredevol. Vreugde.
Gerhard P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig by die see.
Hennie T - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
Marius B - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en pragtige uitsig.
Lees meerLeone W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
Marius V - Des 2021
Algehele gradering
Highly recommend.
Wilderness Beach Views se terugvoer
Goeie dag Maruis,
baie dankie vir julle besigheid/ bly ons kon julle ontvang en deel wees van goeie herinninge van vakansie/ hoop ons sien julle in towkoms weer/ groete newton
Belinda R - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uisig. Gasvryheid en persoonlike diens, gerieflik.
Jacques L - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, vriendelike & behulpsame gasheer & gasvrou.
Wilderness Beach Views se terugvoer
Beste Jacques,
Dis 'n plesier om gasheer/dame te wees vir gaste soos jy. Ons is bly jy het die geniet en hoop om jou weer in die nuwe jaar te sien. Dis amper die einde van werksjaar vir jou, so rus lekker.
Groete,
Newton en Sonja
Michelle P - Sep 2018
Algehele gradering
I loved staying here.
Wilderness Beach Views se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning, bly jy het verblyf geniet.
Groete
Newton en Sonja
Rowan C - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging by die see met wonderlike uitsigte.
Wilderness Beach Views se terugvoer
Rowan, baie dankie vir ondersteuning.
Groete
Newton
Annemarie M - Aug 2018
Algehele gradering
Magies.
Wilderness Beach Views se terugvoer
Dit is 'n plesier om gaste soos julle te huisves, volgende keer kom die hele familie saam.
Ontbyt is 'n baie belangrike ete, onthou. Groete, Sonja Newton.
Phillup V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi! Waarde vir geld en gasvryheid.
Wilderness Beach Views se terugvoer
Baie bly julle het besoek geniet, hoop volgende keer is verblyf langer.
Groete,
Newton en Sonja
Christelle C - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Wilderness Beach Views se terugvoer
Beste Christelle,
Bae dankie vir jul kort besoek, dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Bly asb. langer volgende keer.
Groete,
Sonja en Newton
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10