- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whale Watchers Inn is in Witsand, een van Suid-Afrika se mooiste, mees ongerepte kusdorpies geleë en het 'n asemrowende uitsig oor San Sebastianbaai. Dit is sowat 100 meter van die strand af en stapafstand van die mond van die Breederivier.
Al die standaardkamers het en suite-badkamers en is toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei, breekware, DStv met 'n slimkaart en gratis WiFi. Elkeen van die selfsorgkamers het slaapplek vir 4 persone, is volledig toegerus en word elke oggend skoongemaak.
Elke jaar tussen Junie en November drom 'n reuse klomp noorkapperwalvisse hier saam en Whale Watchers se ligging is ideaal vir besoekers wat hierdie skouspel gade wil slaan. Staan op jou balkon of voor jou venster en kyk hoe die reuse van die oseaan baljaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Annerie Kotze & Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Watchers Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom