Weltevrede @ Bon Cap
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevrede Farm, , Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rudolph en Tina het die eerste gasteplaas in Robertson se wynvallei oopgemaak. Weltevrede Guest Farm @ Bon Cap se deure het in 1991 oopgemaak en die gasteplaas spog deesdae met 5 selfsorgkothuise, 3 en suite-kamers, 'n konferensie- en troulokaal en 'n plattelandse bistro en koffiewinkel.
Ons het 'n swembad en lapa met 'n boma vir die warm, droë somers in die Karoo, en avonturiers kan hulself gate uit geniet in die Breederivier wat om die randjie van ons plaas krul. Die kothuise staan aan die oewer van een van die plaasdamme. Besoekers maak gereeld lyn nat in die plaasdam en die rivier en daar is altyd iets om te sien vir voëlliefhebbers.
Stadsjapies klop by Weltevrede aan vir rus en vrede. Verblyf word in selfsorgkothuise en privaat en suite-kamers gebied.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Weltevrede Farm, , Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Weltevrede @ Bon Cap het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevrede Farm, , Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom