Wattle Katels
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Delmasweg/R50, Port 85 Tweefontein 413JR, Tweefontein AH, 1510, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Boskapel is in 'n wattelwoud in Tweefontein AH geleë en die trouvenue bied gerieflike oornagverblyf aan reisigers of gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Gaste kan tussen 4 lieflike eenhede met privaat ingange en slaapplek vir 2 gaste elk kies. Die eenhede het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke, sjampoe, en seep en word voorsien.
Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is geen kombuisgeriewe op die perseel beskikbaar nie.
Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar en vuurmaakhout, ys, piekniekkos of vingerhappies en 'n koue ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Carlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Vanaf Delmasweg/R50, Port 85 Tweefontein 413JR, Tweefontein AH, 1510, Gauteng
- Gaste dink Wattle Katels het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tweefontein AH Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf Delmasweg/R50, Port 85 Tweefontein 413JR, Tweefontein AH, 1510, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom