Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brunhilde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Louw En Antonette E - Mei 2024
Algehele gradering
Voel tuis. Sal beslis weer by hulle tuis gaan.
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Goeie dag Antonette & Louw
Wat 'n verrassing om julle 'review' te ontvang.
Ons is bly julle het jul verblyf by Waterfront Guesthouse geniet.
Ons hoop om julle weer te sien en meer te bederf!
Waterfront Guesthouse Span
Zoe H - Des 2023
Algehele gradering
The best hospitality in a gorgeous setting.
Rinette C - Jun 2023
Algehele gradering
Ons moes op kort kennisgewing verblyf soek.
Lees meerRobert Henry W - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker konferensieplek.
Yonele B - Jan 2023
Algehele gradering
It was a relaxing stay.
Neil S - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en baie lekker gebly!
Mari-lou V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en puik ligging.
Tertia W - Sep 2022
Algehele gradering
So goed en lekker dat ons dit 'n gereelde verblyf-opsie sal maak!
Madeleine V - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Suegnet C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en vriendelike mense.
Lees meerPaul D - Jan 2022
Algehele gradering
Was heerlik, mooi om die vol rivier te sien.
Lorencia E - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Izaac B - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid, uitstekende ligging, uitstaande kliëntediens!
Lees meerBeverley M - Jan 2021
Algehele gradering
A safe and comfortable stay on the Orange River.
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Hi Beverley
Thank you for your review on our guesthouse & facilities.
We are glad you enjoyed your stay, and look forward having you as our guests again when passing through our beautiful area.
PS: We hope the sight of the Orange River running quite high, was a bonus to your stay !!
Brunhilde
Wichard N - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Hein D - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Liewe Hein,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly jul het jul tydjie by ons geniet en ons vertrou dat jul heerlik ontspan het.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,
At V - Okt 2017
Algehele gradering
Twee nagte se slaap langs die groot rivier.
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Hi At,
Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Ons is bly u het u kuier by ons genie.
Ons sien uit om u weer te verwelkom, die keer in die somer vir 'n heerlike 'cruise.
Karin L - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Hi Karin
Vreeslik baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dat jul die tyd neem om 'n boodskap te skryf.
Ons hoop jul het al die Kalahari etes geniet. Dit was heerlik om jul te huisves. Kom kuier gerus weer.
Groete
Waterfront span
Riaan P - Aug 2017
Algehele gradering
Waterfront Guestfarm en Venue beslis die moeite werd om te besoek.
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Hi Riaan,
Was heerlik om jul te huisves. Dit was net so vinnig.
Ons vertrou jul het Namibia vreeslik baie geniet.
Baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om jul weer te sien.
Christine V - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Hi Christine,
Baie baie dankie vir jou 'review'.
Dit was lekker om julle hier te he! Volgende keer moet jul in die somer kom kuier dan kan die girls bietjie meer op die rivier baljaar en langer arkie ry!
Ons sien uit om julle weer hier te he!
Waterfront Groete,
Francois G - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurgestel.
Lees meerWaterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Liewe Mr. en Me. Grobler
Baie dankie vir jul resensie. Ons is jammer dat u ervaring by ons negatief was, en ons vra om verskoning vir die aspekte wat daartoe bygedra het. Ons neem kennis van al die punte genoem en sal aksie neem om dit te verbeter. Ons vertrou dat u weer by ons sal kom kuier en dus 'n ander ondervinding sal hê.
Nic G - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en baie gasvry.
Waterfront Guesthouse & Venue se terugvoer
Liewe Nic,
Baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dat jul die tyd geneem het om terugvoering te gee.
Ons is baie bly dat jul lekker gebly het hier langs die pragtige Oranje!
En ons gaan verbeter op die "cleanliness"
Ons hoop om jul weer te sien!
Groete,
Die Waterfont Span
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 232, , Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom