Walnut Grove
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walnut-straat 31, Meiringspark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Walnut Grove bied 'n wegbreek aan enkelreisigers, paartjies, kontrakteurs of studente in Meiringspark. Hierdie bekoorlike selfsorgeenheid is op die eienaar se perseel.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Walnut-straat 31, Meiringspark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien meer verblyf in Klerksdorp Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walnut-straat 31, Meiringspark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom