Waaihoek Private Game Farm & Lodge
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Waaihoek Plaas, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waaihoek Private Game Farm and Lodge is op die oewer van die Vaalrivier en slegs sowat 10 km vanaf Warrenton op die N12 geleë.
Dié lodge bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgeenhede. Die eerste eenheid bied verblyf vir 4 gaste in 2 slaapkamers.
Die tweede eenheid het 4 individuele en suite-hutte, wat deur 'n houtpaadjie met mekaar skakel Dié houthutte het 'n ruim leefarea, kombuis en 'n houtdek met fantastiese uitsigte oor die Vaalrivier.
Aktiwiteite op die plaas sluit 'n 4 km-staproete langs die rivier, 'n 4x4-roete, visvang, wildkyk, voëlkyk en 'n veteraan motorversamelingskou, in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jopie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- N12, Waaihoek Plaas, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Gaste dink Waaihoek Private Game Farm & Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Waaihoek Plaas, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom