Vogel's Nest
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vogel's Nest is 'n selfsorgvakansie-eenheid op die eienaar se eiendom in George, die middelpunt van die Tuinroete. Dit is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede. Die naaste swemstrand, Victoriabaai, is slegs 10 km weg, en George Lughawe is net 8,5 km vanaf die eenheid.
Dié kompakte eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin om te oornag of vakansie te hou. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -eetarea met 'n slaaparea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kas en spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oop leefarea het 'n driekwartbed wat geskik is vir 1 volwassene of 2 klein kinders.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met sitplek en 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Braai is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Newtonstraat 29, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in George Suid George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom