Vleidam Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vleidam Guest Farm bied selfsorgkothuise op 'n plaas 2 km van die dorp Koringberg af. Die kothuise spog met 'n rustige atmosfeer en is ver van die stad se gedruis.
Verblyf word in 4 geskiedkundige kothuise gebied wat in die 1920's gebou is en steeds hulle oorspronklike fondasie het. Dié bekoorlike kothuise het slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Twee van die kothuise het elk 2 slaapkamers met en suite-badkamers, en die derde en vierde kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer elk. Elke kothuis het 'n ruim, ten volle toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye mee voor te berei. Die leefareas in die kothuise spog met TV's met sekere DStv-kanale en al die kothuise het WiFi en lugversorging.
Elke kothuis het ook 'n waaier en 'n verwarmer, en lei na 'n groot stoep met braaigeriewe. Gaste kan die uitsig oor die Swartlandvallei geniet. Vleidam Guest Farm het 'n seisoenale swembad en bied ook landboutoere, voetslaan- en 4x4-roetes.
Die plaas het 'n paar dier- en voëlspesies op die perseel. Dit is 16 km van Moorreesburg, 23 km van Piketberg, en 118 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Gaste dink Vleidam Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Koringberg Swartland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom