Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viooltjie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pavey-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Viooltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van die eienaar se huis in Potchefstroom, Noordwes.

Die eiendom het 2 verblyfopsies, Vygie en Protea.

Vygie is 'n kamertjie agter in die eienaar se erf met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Protea bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Ekstra enkelbed is ook beskikbaar. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n braai-area, sitplek en 'n uitsig oor die sonsondergang. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.

Die verblyf is sentraal geleë en stapafstand vanaf koffiewinkels, eetplekke en Mooirivier Mall.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Viooltjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Pavey-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Viooltjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pavey-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e445b78847d805a2f1a486b0dffadb2c1b3d814005a1e18fcd9820d0bcbe93994b3d7e9adf7029b517e347c4a82c91ff6bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Pavey Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.712164091824 27.113500773194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem