Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ria/Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Izelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Villa Mosaiko se terugvoer
Hi Kobie. We are grateful for your positive review. It was just one great privilege to have received you at Villa Mosaiko B&B.
Salome B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Skoon netjies.
Villa Mosaiko se terugvoer
Hi Salome, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is dankbaar ons kon julle by die Villa ontvang en bedien. Ons ontvang julle graag binnekort weer.
Hartlike Groete
Ria
Chris S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Villa Mosaiko se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Chris. Ons sal jou en metgeselle baie graag weer in die toekoms wil sien.
Sëenwense vir julle
Rian
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Esme V - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en veilig. Hoogs aanbevole.
Villa Mosaiko se terugvoer
Thank you, Esmé, for a much appreciated review and rating. We were blessed to could have met you and Marlou.
Please visit us again.
Hartley regards
Ria
Kerry L - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Villa Mosaiko se terugvoer
Thank you so much for your positive and most appreciated review,Kerry.It was such a pleasure to meet and serve you two couples
Chrisna V - Apr 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë en veilig. Die ontbyt was 'n wenner.
Villa Mosaiko se terugvoer
Hi Chrisna
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is gesëen deur julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle sommer weer binnekort te kan bederf.
Tessa R - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Lourens S - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, en baie skoon en netjies.
Villa Mosaiko se terugvoer
Hi Lourens
Dit was heerlik om jou en Mias hier te ontvang. Ons het julle menswees geniet. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Dankie dat julle die Villa gekies het om in Kathu oor te bly.
Ronell V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike diens.
Chris M - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie dienslewering.
Alistair P - Feb 2019
Algehele gradering
Very happy with our short stay!
Ronel V - Apr 2018
Algehele gradering
Heeltemal tevrede met alles.
Villa Mosaiko se terugvoer
Baie dankie Ronel, vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg en dit was 'n voorreg om julle in Villa Mosaiko te akkommodeer. Liefde, Petro.
Angelique V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik, die aandag aan detail is goed. Heerlike groot stort.
Villa Mosaiko se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Ek is baie bly dat julle Villa Mosaiko gerieflik beleef het, en dankie vir die positiewe terugvoering. Liefde, Petro.
Andre N - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik en professioneel.
Ludick V - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik, skoon, netjiese kamers. Aandete en ontbyt was voortreflik.
Judy C - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was 'n uiters aangename ervaring.
Villa Mosaiko se terugvoer
Baie dankie George, ek waardeer die positiewe kommentaar!
Vriendelike Groete
Petro. Villa Mosaiko BB. Kathu
Jaco R - Des 2014
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, behulpsaam.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutstraat 4, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom