Villa for 10
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaneelstraat 36, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa for 10 is 'n bekoorlike villa in Die Boord, Stellenbosch. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby Stellenbsoch se middedorp. Die villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na luukse vakansieverblyf. Die villa is op die boonste verdieping en word via trappe bereik.
Hierdie villa beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim en moderne kombuis is met 'n tweeplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei, breekware, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wyn-yskassie om plaaslike wyne koud te hou. Daar is ook verskeie leefareas met oorgenoeg sitplek en 'n TV met Netflix.
Die villa het 2 balkonne en albei het buitesitplek. Een van die balkonne het braaigeriewe en 'n etenstafel geskik vir 8 gaste. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is naby die R44 en wynplase in Stellenbosch. Dit is ook 'n kort entjie vanaf De Zalze en Stellenbosch se gholfbane.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa for 10 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marquerite Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kaneelstraat 36, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Die Boord Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaneelstraat 36, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom