Viewcatcher
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 149, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Viewcatcher is 'n pragtige selfsorgeenheid op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in George. Dit is naby die Outeniekwapas, Lakes Area Nasionale Park en Botlierskop Privaat Wildreservaat, wat dit die ideale bestemming vir gaste wat die Tuinroete wil verken, maak.
Die oopplan-ateljee-eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte ingang, 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 2 gemakstoele en 'n TV met Netflix, en lei na 'n balkon met sitplek en 'n lieflike uitsig oor die area. Gaste het toegang tot gratis WiFi en onderdakparkeerplek vir 'n enkelvoertuig.
Besienswaardighede sluit die George Gholfklub, Outeniqua Transport Museum en George Museum in.
Slaapplek
’n Bespreking by Viewcatcher sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Ligging
- Parkstraat 149, George, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 149, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom