Victoria Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ann N - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie gerieflik.
Victoria Cottage se terugvoer
Baie dankie Ann, julle is altyd so welkom by Victoria Cottage en soos ek vir julle gese het, julle was die netjieste gaste nog. Dankie vir die fantastiese resensie.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 46, Kensington B, Randburg, 2194, Gauteng
- Geen kinders onder 16