VESA Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterblomweg 64, Valley Settlements, Meyerton, 1961, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
VESA Guest House bied gastekamerverblyf in 'n rustige en veilige landbougebied Valley Settlements, in die Meyerton-area. Die gastekamers is op 'n ruiterlandgoed en hierdie rustige area is die ideale wegbreek van die besige stadslewe.
Die skoon en gerieflike 2-enkelbedkamer en dubbelgastekamers is in 'n klein, knus kothuis en deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het.
Die gastekamers deel 'n gemeenskaplike kombuis, eet- en leefarea. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekgoed, en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die leefarea het 2 gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n tuinarea met sitplek vir gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Glenn K Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Waterblomweg 64, Valley Settlements, Meyerton, 1961, Gauteng
- Gaste dink VESA Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterblomweg 64, Valley Settlements, Meyerton, 1961, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom