Veldflora Country Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hildegard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Aloma H - Jan 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike natuurskoon.
Martin K - Jan 2024
Algehele gradering
Great view and absolute tranquility.
Shirley M - Des 2023
Algehele gradering
Peace, quiet and homeliness.
Anton T - Okt 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel, mooiste uitsig.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Bair dankie Anton, ek is bly julle het die plekkie geniet.
Vriendelike groete
Hilde
Sharon J - Aug 2023
Algehele gradering
Hilde was very hospitable, the place was very clean and the countryside was very relaxing.
Michael H - Mrt 2023
Algehele gradering
A lovely laid-back location.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Thank you Michael, for taking the time for the review. It was a pleasure hosting you. Warm regards. Hilde
Pieter S - Mrt 2023
Algehele gradering
Sielerus, vrede en stilte.
Lees meerJaco M - Jan 2023
Algehele gradering
Pratig.
Sunette M - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was afgesonder, fantastiese uitsig, en kon wegbreek van die stad en afsluit van alles. Net was ons nodig gehad het.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Baie dankie Sunette, ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.
Groete Hilde
Liena V - Jun 2022
Algehele gradering
Stunning view.
Ronald E - Des 2021
Algehele gradering
Accommodation and service is excellent, enjoyed the peace and quiet.
Marius T - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek met uitsonderlike uitsig.
Lees meerJames D - Des 2021
Algehele gradering
Net wat nodig is om 'n bluskans te kry.
George C - Aug 2021
Algehele gradering
Very pleasant, well situated so could see the surrounding area's sights without having to travel far.
Rene S - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Llewellyn D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustigheid gewaarborg. Pragtige uitsig, sonsopkoms en ondergang.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Thank you Llewellyn and Jenny, baie dankie. Julle was uitstekende gaste, sal julle graag een dag weer verwelkom.
Vriendelike groete,
Hilde.
Louise S - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent getaway for long weekend.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Thank you Louise, it was a pleasure having you as guests.
Warm regards
Hilde
Thuli M - Mrt 2020
Algehele gradering
We truly enjoyed our stay, Hilde the host was amazing and the location was just what we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het ons verblyf baie geniet, Hilde, die gasheer was ongelooflik en die ligging was net wat ons nodig gehad het.
Ons het regtig 'n wonderlike tyd gehad, baie dankie. Hilde was amazing, sy het die verblyf nog aangenamer gemaak deur altyd te kyk of ons reg is. Ons het selfs Sondag eers laat uitgeklok, maar sy het ons nie aangejaag of ekstra laat betaal nie, sy het baie begrip gehad. Hou aan met die uitstekende diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Dear Thulisile,
It was a pleasure hosting you, we would love to welcome you again one day. A big thank you for leaving the place so neat.
Warm regards,
Hilde
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Janine J - Des 2019
Algehele gradering
Superb location if you really want to get away from it all.
Jacques V - Nov 2019
Algehele gradering
An amazing experience!
Suzanne V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig, pragtige veld en uitsig, salig.
Karabo N - Jun 2019
Algehele gradering
A moment necessary to give to myself from the hustle and bustle of daily life.
Chantell S - Mrt 2019
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Baie dankie Chantell, ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Hilde
Denise M - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, in 'n stukkie ongerepte natuur en veldlewe.
Lees meerVeldflora Country Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde, Denise. Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Vriendelike groete
Hilde
Renette D - Des 2018
Algehele gradering
As jy van rustigheid hou en net die batterye wil herlaai, is Veldflora vir jou.
Nicole R - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful stay. Beautiful surroundings. Peace and quiet.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Thank you for taking the time for this review Nicole, enjoyed having you as guests and looking forward to welcoming you again someday.
Warm regards,
Hilde
Jurie V - Aug 2018
Algehele gradering
Genotvolle gesinsnaweek.
Sandra B - Apr 2018
Algehele gradering
It's so beautiful and I love it.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Thank you, Sandra. It was very pleasant to have the three of you as guests.
With best wishes
Hilde
Martina M - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastic view.
Antonette H - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus en vrede net buite die stad!
Dorothea T - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, met 'n wonderlike uitsig.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Thank you, Dorothea, I am glad that you liked it and you all felt well.
Many greetings,
Hilde
Wayne S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Lees meerBen E - Okt 2017
Algehele gradering
Beste manier vir wegbreek om te ontspan.
Magdalena W - Aug 2017
Algehele gradering
Asemrowend!
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Baie dankie, Magdalena. Dit was vir my 'n groot plesier om vir julle as gaste te hê. Tot weersiens, ek hoop.
Hilde
Dawie V - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Absoluut 'n natuur sprokieswêreld.
Veldflora Country Cottages se terugvoer
Baie dankie Debbie en Dawie. Ek is bly julle het die dae van jul wittebrood by Veldflora geniet. Beste wense vir die toekoms.
Vriendelike groete
Hilde
Nico O - Aug 2016
Algehele gradering
Vreeslike mooi uitsig.
Lees meerGerhard M - Mei 2016
Algehele gradering
Perfekte naweekwegbreek!
Lees meerHeinrich Werner S - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Yvonne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Beautiful clean place with very friendly people.
Elize D - Sep 2015
Algehele gradering
Nie tevrede nie.
Werlinda H - Sep 2015
Algehele gradering
Rus vir die siel!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Veldflora Plaas, nommer RN18, Nuwe Thorndalepad, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom