- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Main Straat, , Akasia, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Utopia Guest House bied B&B-verblyf en is in Akasia in Gauteng geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Ons bied 9 ruim slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer en versier. Die kamers beskik oor 1 enkel-, koninggrootte- of 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die geriewe in die kamer sluit 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi, lugversorging, 'n haardroër en komplimentêre toiletware, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
'n Heerlike ontbyt word soggens teen 'n ekstra koste in die eetkamer bedien en die gastehuis het 'n sonterras en braai-area, 'n buite-swembad en warmbad binne, vir jou gebruik. Daar is ook 'n kroeg op die perseel waar jy kan ontspan met 'n skemerkelkie. Ander geriewe is 'n gemeenskaplike kombuis en 'n wasgoeddiens. Ons bied ook pendeldienste na en van die lughawe of na private aangeleenthede.
Daar is gratis parkeerplek vir jou motor. Ons is na aan 'n verskeidenheid groot winkelsentrums, die Akasia Privaat Hospitaal en die industriële areas, klinieke, skole, gholfbane en Sun City is slegs 'n uur se ry van ons af.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 36 Main Straat, , Akasia, 0182, Gauteng
- Gaste dink Utopia Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Main Straat, , Akasia, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom