Ukuthula Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juniper-weg 4, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R450R300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ukuthula Guest House in Primrose, Germiston bied gerieflike verblyf in 'n gaste-eenheid aan 2 gaste. Ukuthulu beteken plek van vrede, en die gastekamer is in 'n goed versorgde tuin met 'n magdom voëlspesies.
Die gaste-eenheid het 'n knus slaapkamer met 2 enkelbeddens en oorgenoeg kasruimte, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak.
Onbeperkte WiFi, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die gaste-eenheid is 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 3 km vanaf Eastgate Mall en Bedford-winkelsentrum.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Juniper-weg 4, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Ukuthula Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Homestead Germiston Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juniper-weg 4, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom