- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R722 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tzaneen ArborPark Lodge is 'n stylvolle lodge in 'n stil buurt in Tzaneen, 'n prentjiemooi dorp in die Limpopo-provinsie. Die lodge is slegs 'n paar minute vanaf die sentrale sakegebied af wat dit die ideale verblyf vir groep- of sakewegbreke maak.
Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers waaronder die 2-Enkelbed-, Dubbel- en Selfsorg-eenhede, asook in Rugsakreisigerskamers. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Die selfsorg-eenhede het ook elkeen 'n yskassie, tweeplaatstofie, ketel en ander toebehore en potte.
Die lodge bied ook 'n braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Limpopo het 'n wye verskeidenheid aktiwiteite en besiesnwaardighede en die lodge is naby baie van hulle, asook naby die Krugerwildtuin en Mosambiek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Thuli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Tzaneen ArborPark Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo