Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuinhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tuinhuis is op 'n woonerf agter die eienaar se huis in Wesbank, 'n rustige area in Oudtshoorn. Gaste geniet gewoonlik die vreedsame atmosfeer en die kothuis se sentrale ligging aangesien dit maklike toegang tot die toeriste-kern en verskeie toeriste-besienswaardighede bied.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Linne, handdoeke en kombuisvadoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Gaste met 'n baba of kleuter kan 'n kampkot en hoëstoeltjie versoek.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en ingeboude braaigeriewe. WiFi is beskikbaar en daar is ook lugversorging.

Gaste in die kothuis het toegang tot die swembad met 'n grasdak-gazebo en 2 sitareas. Gaste kan ook die braaigeriewe gebruik en indien vuurmaakhout nie saamgebring word nie, kan gaste by die eienaar navraag doen oor beskikbaarheid van vuurmaakhout teen 'n redelike prys.

Slaapplek

’n Bespreking by Tuinhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Tuinhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Harriet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuinhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf5975d8a66789650fcf28a7c7f58260d3344d86e5eb9c81c97d5815d31ea5fd72a8712586e0b2c08d9282de4be723e739c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 60 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.604955091144 22.199508452385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem