Tuinhuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Harriet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Ettiene G - Mrt 2024
Algehele gradering
Van die beste nog.
Tuinhuis se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en jou advies oor die stapelbed. Ons is bly julle het die Tuinhuis so geniet. Dit was vir ons ‘n voorreg om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle weer terug.
John & Harriet
Esme B - Aug 2023
Algehele gradering
'n Tuiste op die dorp!
Lees meerTuinhuis se terugvoer
Baie dankie Esme, dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Ons sien julle graag weer.
Groete John en Harriet
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 60, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom