Touching Touws River Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Mischka T - Apr 2024
Algehele gradering
Best place so far I've been to in that area.
Leif D - Apr 2024
Algehele gradering
Recommended.
Ania M - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker. Beautiful. Uitstekend.
Grant W - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing river view.
Jp F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier met die mooiste uitsig.
Makkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Heel lekker dankie.
Alley B - Jan 2024
Algehele gradering
Pure bliss.
Francis V - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Tarryn K - Okt 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable and cosy!
Douglas G - Sep 2023
Algehele gradering
Everything we needed for a 4 night stay.
Loretta R - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome weekend away.
Jackie C - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy, clean, beautiful.
Jason C - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely house and very clean. Plenty of activities for the children too in a safe environment.
Jani B - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was 100% perfek, lieflike geriewe en 'n baie skoon en netjiesie eenheid wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Volpunte vir alles! Beurtkrag was 'n bietjie moeilik vir my wat op suurstof is, maar anders as dit is die plekkie ten volle voorberei vir enige donkerte. 'n Groot dankie aan Dominique vir haar gasvryheid en bitter goeie kommunikasie. Ons sal virseker weer gaan kuier en aanbeveel.
Carla F - Mrt 2023
Algehele gradering
A wonderful relaxing time with family in a scenic setting.
Tracey J - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful cabin on the banks of the Touws River.
Lees meerNicolette S - Feb 2023
Algehele gradering
Cabin on the Touws.
Lees meerLeon D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig met mooi rivieruitsig.
Lees meerLouis P - Jan 2023
Algehele gradering
Verruklik. Sielsverkwikkend.
Lees meerSaadiya J - Des 2022
Algehele gradering
Excellent location. Great comfort.
Lees meerRidewaan H - Nov 2022
Algehele gradering
Tranquil, excellent location on the riverbank, wonderful host, WiFi made it ideal to work remotely.
Lelani B - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese ontspanning.
Marilize D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Pragtige, rustige omgewing. Huis perfek toegerus!
Shane B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies, kan oorleef tydens loadshedding.
Karel V - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie goed is die beste sal weer daar bespreek.
Leana R - Jul 2022
Algehele gradering
5-ster familie-vakansie!
Touching Touws River Lodge se terugvoer
Thank you so much Leana!
We are so happy that you had a lovely time.
Hope to see you again soon.
Sonja V - Jun 2022
Algehele gradering
Vakansie saam met gesin en vriende.
Peter L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly in gerieflike, goed toegeruste, gemaklike, skoon huis met goeie sekuriteit.
Yvonne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautifully furnished and very comfortable.
Mark-anthony J - Mrt 2022
Algehele gradering
Great stay and a beautiful location.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Duin langs die N2, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom