Timber Island
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: T16 The Dry Mill Timber, These Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Timber Island is 'n pragtig gemeubileerde vakansiehuis wat by die waterweë op die rustige Thesen Islands-landgoed in Knysna geleë is. Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer en 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en twee van die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n toonbank met stoele. Dit lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel met 'n uitsig oor die riviermond.
'n Vermaakarea is op die onderste verdieping beskikbaar en lei na 'n sondek met 'n swembad wat 'n uitsig oor die kanale bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Timber Island sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 59
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- T16 The Dry Mill Timber, These Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: T16 The Dry Mill Timber, These Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom