Tiffany's BnB
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egretstraat 1, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tiffany's BnB is in Sedgefield geleë. Dié dorpie op die Tuinroete is die ideale plek vir sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf. Die B&B spog met 'n lieflike tuin met 'n rustige atmosfeer.
Verblyf word in 2 kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n kas, 'n toonbank wat as 'n lessenaar dien, en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ontbyt word soggens bedien en daar is ook 'n knus kroeg. Aandete word ook in die lieflike teetuin of eetkamer bedien. Gratis parkeerplek is in die straat, reg voor die verblyf beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Egretstraat 1, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Tiffany's BnB het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groenvallei Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Egretstraat 1, Meedingsride, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap