Thirsty Falls Nature Retreat - Geranium
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thirsty Falls Nature Retreat - Geranium is teen die suidelike hange van die Magaliesberg, net 25 km vanaf Magaliesburg en 35 km voor Rustenburg-dorp. Die kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf in die natuurlike omgewing.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en buitesitplek.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eko-plonspoel met natuurlike water wat nie chloor bevat nie, en 'n vleiland van plante wat die water skoon en helder hou. Die gedeelde lapa-area het 'n wonderlike uitsig en voëlkyk is hier 'n gewilde aktiwiteit. Gaste is ook welkom om in die natuur op die plaas te gaan stap.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
jenny Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
- Geen kinders onder 18