Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@TheZoo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@TheZoo gastehuis is in Parkview, Johannesburg geleë en bied 'n rustige wegbreek. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkel of sakereisigers.

Dié gastehuis het 2 kamers wat elk 'n privaat badkamer het. Elkeen van hierdie kamers het slaapplek vir 2 gaste en het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die badkamers het elk 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit onbeperkte WiFi in. Gaste sal nie deur beurtkrag of wateronderbrekings geraak word nie, aangesien die verblyf sonkrag met 'n battery as 'n rugsteunkragstelsel, asook 'n groot waterfilterstelsel het. Ontbyt en aandete is by die prys ingesluit en kan in die kamer of in die eet- en stoepareas bedien word.

Daar is verskeie geriewe op die perseel en sluit 'n biblioteek, bordspeletjies en ou musiekplate in wat in die eet- of stoeparea geluister kan word. Gaste kan 'n swembad en 'n welige tuin met voëllewe geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA616d6395b942a63fbceee4cdf00ef33c504749dc5edd615a10f8ea9b32b46827557f22a67d320db71dc67a5fb885b926957e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 83 Kilkenny Road Parkview 2192 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.1653153 28.0283017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem