The Wild Horizon
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mrt 2024 tot 9 Jun 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R527, Liverpool Wildplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Wild Horizon skuil in 'n skilderagtige natuurreservaat 30 km vanaf Hoedspruit en 45 km vanaf Groter Krugerpark. Hierdie verblyf is langs die grens van die Ndlovumuzi Natuurreservaat en is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die bosveld naby besienswaardighede.
Verblyf word gebied in losstaande eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Verder het die eenhede plafonwaaiers, buitestorte, muskietnette, 'n privaat ingang en 'n stoep met sitplek.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin met braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
1.7/5
Whisky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- R527, Liverpool Wildplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R527, Liverpool Wildplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom