Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild - Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vleie-pad 15, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wild - Suite is 'n lieflike woonstel in die hartjie van Wildernis Nasionale Park. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf omring deur die natuur, bome en voëllewe. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n rusbank waarop 2 kinders kan slaap.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea.

Dié area lei na die balkon met sitplek en pragtige uitsigte. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wild - Suite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Wild - Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Die Vleie-pad 15, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wild - Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vleie-pad 15, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea7a4c7c68d7c870f8a3ecbdb06444cb8bec9631ef61aaa912dda4671c19c69dc1b1922a56064a137c3878c6cde1df93a75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 15 Die Vleie Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9897151 22.6498598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem