Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vloksiestraat 42, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Whale House is 'n ruim selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek op die Tuinroete.

Die eiendom is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad. Daar is nog 'n dagbed en enkelmatras in die solderkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, en gaste kan hul maaltye by die toonbank met stoele geniet. daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea en -eetarea het genoeg sitplek waar gaste kan ontspan en daar is 'n kaggel was die aande kouer raak. Die TV in die solderarea het sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom het 'n tuin en genoeg buitesitplek met 'n braai-area. Dit is ongeveer 31 km vanaf George se lughawe, 650 m vanaf die strand en 500 m vanaf Kleinkrantz Wilderness Paragliding se vertrekpunt.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vloksiestraat 42, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vloksiestraat 42, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13aab11d3a46d6ddaeb442596b153f0fb578c750ca661e41669558cc6e2e6fba89a1e8230a3b8e13558abb4ec9d78c447117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 42 Vloksie Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.003215863434 22.657740996189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem