The View B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The View B&B is 'n unieke B&B op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor Potchefstroom na die weste en die platteland na die ooste. Dit is 10 km vanaf sentrale Potchefstroom en 5 km vanaf die Noordwes-Universiteit.
Verblyf word in 4 luukse en suite-gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n balkon met 'n uitsig oor die platteland, netjiese tuin en die swembad. Al die kamers is op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Ongelukkig, weens die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika is daar geen lugversorging beskikbaar nie, maar elke slaapkamer het plafonwaaiers. Die parkeerplek is beskikbaar. 'n Heerlike Engelse ontbyt is ingesluit indien versoek. Koopbewyse van 'n gesogte koffiewinkel (Slouw) is slegs oor naweke beskikbaar.
Gaste kan ook op die stoep ontspan en die pragtige uitsig oor die platteland en swembad geniet, of die sonsondergang vanaf die tweede verdieping se sitkamer af aanskou.
The View B&B is langs The Feather Hill, en naby Christa Galli, Anderland- en The Roots-venues. Daar is 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.
The View BnB is ideaal vir reisigers en sakelui wat 'n rustige verblyf wil geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 145
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink The View B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Geen kinders onder 10